SPREUKE 25:21-22

SPREUKE 25:21-22 AFR83

As iemand wat jou haat, honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink. Die Here sal jou daarvoor vergoed, en jy sal jou vyand vuurrooi van skaamte laat word.

Читать SPREUKE 25

Бесплатные планы чтения и наставления по теме SPREUKE 25:21-22