1 PETRUS 3:8-9

1 PETRUS 3:8-9 AFR83

Ten slotte: Wees almal eensgesind, medelydend, liefdevol, goedhartig, nederig. Moenie kwaad met kwaad vergeld of belediging met belediging nie. Inteendeel, antwoord met 'n seënwens, want daartoe is julle geroep, sodat julle die seën van God kan verkry.

Читать 1 PETRUS 3

Фото-стих для 1 PETRUS 3:8-9

1 PETRUS 3:8-9 - Ten slotte: Wees almal eensgesind, medelydend, liefdevol, goedhartig, nederig. Moenie kwaad met kwaad vergeld of belediging met belediging nie. Inteendeel, antwoord met 'n seënwens, want daartoe is julle geroep, sodat julle die seën van God kan verkry.

Бесплатные планы чтения и наставления по теме 1 PETRUS 3:8-9