1
ROMEINE 5:8
Afrikaans 1983
AFR83
Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.
Сравнить
Изучить ROMEINE 5:8
2
ROMEINE 5:5
en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het.
Изучить ROMEINE 5:5
3
ROMEINE 5:3-4
Dit is egter nie al nie. Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop
Изучить ROMEINE 5:3-4
4
ROMEINE 5:1-2
God het ons dan nou vrygespreek deurdat ons glo. Daarom is daar nou vrede tussen ons en God deur ons Here Jesus Christus. Deur Hom het ons in die geloof ook die vrye toegang verkry tot hierdie genade waarin ons nou vasstaan. En ons verheug ons ook in die hoop om deel te hê aan die heerlikheid van God.
Изучить ROMEINE 5:1-2
5
ROMEINE 5:6
Toe ons nog magteloos was, het Christus immers reeds op die bestemde tyd vir goddeloses gesterwe.
Изучить ROMEINE 5:6
6
ROMEINE 5:9
Aangesien ons nou vrygespreek is op grond van sy versoeningsdood, staan dit soveel vaster dat ons deur Hom ook van die straf van God gered sal word.
Изучить ROMEINE 5:9
7
ROMEINE 5:19
Soos baie deur die ongehoorsaamheid van een mens sondaars geword het, so ook sal baie deur die gehoorsaamheid van die een Mens vrygespreek word.
Изучить ROMEINE 5:19
8
ROMEINE 5:11
Maar dit is nie al nie. Ons verheug ons ook in God deur ons Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening ontvang het.
Изучить ROMEINE 5:11