1
JAKOBUS 3:17
Afrikaans 1983
AFR83
Maar die wysheid wat van Bo kom, is allereers sonder bybedoelings, en verder is dit vredeliewend, inskiklik, bedagsaam, vol medelye en goeie vrugte, onpartydig, opreg.
Сравнить
Изучить JAKOBUS 3:17
2
JAKOBUS 3:13
Is daar 'n wyse en verstandige mens onder julle? Dan moet hy dit toon deur sy goeie gedrag en deur dade wat van nederigheid en wysheid getuig.
Изучить JAKOBUS 3:13
3
JAKOBUS 3:18
Hierdie wysheid bring jou in die regte verhouding met God, en jy moet dit gebruik om vrede te maak.
Изучить JAKOBUS 3:18
4
JAKOBUS 3:16
want waar daar naywer en selfsug is, kom daar wanorde en allerhande gemene dade.
Изучить JAKOBUS 3:16
5
JAKOBUS 3:9-10
Met die tong loof ons die Here en Vader, en met die tong vloek ons die mense wat as die beeld van God gemaak is. Uit dieselfde mond kom lof en vloek. My broers, so moet dit nie wees nie.
Изучить JAKOBUS 3:9-10
6
JAKOBUS 3:6
Die tong is ook 'n vuur, 'n wêreld vol ongeregtigheid, die deel van die liggaam wat die hele mens besmet. Dit steek die hele lewe, van die geboorte af tot die dood toe, aan die brand, en self word dit uit die hel aan die brand gesteek.
Изучить JAKOBUS 3:6
7
JAKOBUS 3:8
maar geen mens kan die tong tem nie. Dit is 'n rustelose kwaad, vol dodelike gif.
Изучить JAKOBUS 3:8
8
JAKOBUS 3:1
My broers, julle moenie almal leermeesters wil wees nie, want julle moet weet dat ons wat leermeesters is, strenger as ander beoordeel sal word.
Изучить JAKOBUS 3:1