Логотип YouVersion
БиблияПланыВидео
Скачать приложение
Выбор языка
Иконка поиска

Известные библейские стихи из HEBREËRS 6

1

HEBREËRS 6:19

Afrikaans 1983

AFR83

Hierdie hoop besit ons as 'n veilige en onbeweeglike lewensanker, wat agter die voorhangsel vas is.

Сравнить

Изучить HEBREËRS 6:19

2

HEBREËRS 6:10

Afrikaans 1983

AFR83

God is nie onregverdig nie: Hy sal julle werk nie vergeet nie en ook nie die liefde wat julle vir sy Naam betoon het deurdat julle julle medegelowiges gedien het en nog dien nie.

Сравнить

Изучить HEBREËRS 6:10

3

HEBREËRS 6:18

Afrikaans 1983

AFR83

Die twee onveranderlike dinge, die belofte en die eed, waarborg dat God sy woord gestand sal doen, en is vir ons wat ons toevlug tot Hom geneem het, 'n kragtige aansporing om vas te hou aan die hoop op wat vir ons weggelê is.

Сравнить

Изучить HEBREËRS 6:18

4

HEBREËRS 6:1

Afrikaans 1983

AFR83

Laat ons nie stilstaan by die eerste dinge wat aangaande Christus verkondig word nie, maar verder gaan na die volle inhoud van die boodskap. Ons wil nie opnuut die fondament lê deur te praat oor die bekering uit 'n leefwyse wat tot die dood lei nie, of oor geloof in God

Сравнить

Изучить HEBREËRS 6:1

Предыдущая глава
Следующая глава
YouVersion

Поощряем и призываем вас искать близких отношений с Богом каждый день.

Служение

О нас

Вакансии

Стать волонтёром

Блог

Уголок прессы

Полезные ссылки

Помощь

Сделать пожертвование

Переводы Библии

Аудио-Библии

Языки текста Библии

Стих дня


Цифровое служение

Life.Church
Русский

©2026 Life.Church / YouVersion

Политика конфиденциальностиУсловия
Программа раскрытия уязвимостей
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest