1
HANDELINGE 3:19
Afrikaans 1983
AFR83
Daarom, bekeer julle en kom tot inkeer. Dan sal God julle sondes uitwis.
Сравнить
Изучить HANDELINGE 3:19
2
HANDELINGE 3:6
Maar Petrus sê: “Geld het ek nie; maar wat ek het, gee ek vir jou: in die Naam van Jesus Christus van Nasaret, staan op en loop!”
Изучить HANDELINGE 3:6
3
HANDELINGE 3:7-8
Hy vat toe die man se regterhand en help hom op, en onmiddellik het sy voete en enkels sterk geword. Hy het opgespring en regop gestaan, en hy kon loop. Daarna het hy saam met hulle in die tempel ingegaan terwyl hy geloop en gespring en God geprys het.
Изучить HANDELINGE 3:7-8
4
HANDELINGE 3:16
Deur die geloof in sy Naam het Hy die bene van hierdie man, wat julle sien en ken, sterk gemaak. Die geloof wat van Hom kom, het die man volkome herstel, hier voor julle almal.
Изучить HANDELINGE 3:16