Logo Aplicația Biblia
Pictograma căutare

Openbaring 14:8

Openbaring 14:8 ABA

'n Tweede engel het gekom. Hy het geskree en gesê: “ Babilon, die groot stad, is afgebreek en verwoes! Ja, dit is plat! Babilon was soos 'n vrou wat onsedelik lewe, dit was vir haar baie lekker om so te lewe. En sy het vir die mense van die ander volke geleer om onsedelik te lewe.”

Citește Openbaring 14

Videoclipuri pentru Openbaring 14:8