YouVersion
Pictograma căutare

Lukas 10:41-42

Lukas 10:41-42 ABA

Maar die Here het vir haar gesê: “Marta, Marta, jy is bekommerd oor so baie dinge en jy maak jou moeg daaroor. Maar daar is een ding wat belangriker is as alles, en Maria het hierdie een ding gekies, en niemand sal dit wegneem van haar nie.”

Citește Lukas 10

Planuri de citire și Devoționale gratuite în legătură cu Lukas 10:41-42