Logo Aplicația Biblia
Pictograma căutare

1 Korintiërs 12:4-6

1 Korintiërs 12:4-6 ABA

Daar is verskillende genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee. En daar is verskillende maniere om die Here te dien in die gemeente, maar dit is dieselfde Here wat sê hoe ons dit moet doen. En daar is verskillende wonderwerke, maar dit is dieselfde God wat mense help om al hierdie dinge te kan doen.

Citește 1 Korintiërs 12

Planuri de citire și Devoționale gratuite în legătură cu 1 Korintiërs 12:4-6