1
Hooglied 6:3
Bybel vir almal
ABA
Ek behoort aan die man vir wie ek lief is, en hy is myne, hy wat tussen die blomme wei.”
Compară
Explorează Hooglied 6:3
2
Hooglied 6:10
Hulle sê: ‘Wie is dit wat na ons toe kom soos 'n nuwe dag, so mooi soos die maan, so helder soos die son? Sy is so mooi dat ons bang word vir haar.’ ”
Explorează Hooglied 6:10