1
Hooglied 5:16
Bybel vir almal
ABA
Sy mond smaak soet, en alles aan hom is mooi. Vroue van Jerusalem, dit is die man vir wie ek lief is, dit is my vriend.”
Compară
Explorează Hooglied 5:16
2
Hooglied 5:10
Sy sê: “Die man vir wie ek lief is, se vel is lig en gesond, julle sal hom ken tussen tien duisend ander mans.
Explorează Hooglied 5:10