1
Romeine 9:16
Bybel vir almal
ABA
Dit wys vir ons: God kies nie mense omdat hulle goeie dinge doen of wil doen nie. God kies mense omdat Hy goed wil wees vir hulle.
Compară
Explorează Romeine 9:16
2
Romeine 9:15
Want God het vir Moses gesê: Ek besluit self vir wie Ek genadig en goed wil wees.
Explorează Romeine 9:15
3
Romeine 9:20
Maar jy moet onthou jy is net 'n mens en jy kan nie teen God praat nie. Dit is dieselfde wanneer iemand iets maak. Daardie ding kan nie vir die persoon wat hom gemaak het, vra “Hoekom het jy my só gemaak?” nie.
Explorează Romeine 9:20
4
Romeine 9:18
Ja, God doen wat Hy wil. Hy is goed vir party mense en Hy maak party mense hardkoppig.
Explorează Romeine 9:18
5
Romeine 9:21
Jy kan ook dink aan 'n pottebakker. 'n Pottebakker kan enige iets van sy klei maak, enige iets wat hy wil. Hy kan van dieselfde stuk klei een ding maak wat baie spesiaal is en hy kan 'n ander ding maak wat nie spesiaal is nie.
Explorează Romeine 9:21