1
Psalms 148:13
Bybel vir almal
ABA
hulle almal moet die Naam van die Here prys, want sy Naam is belangriker as alles. Hy is Koning van die aarde en die hemel.
Compară
Explorează Psalms 148:13
2
Psalms 148:5
Hulle moet die Naam van die Here prys, want Hy het dit beveel, en alles was daar.
Explorează Psalms 148:5
3
Psalms 148:1
Julle moet die Here prys! Julle wat in die hemel is, julle moet die Here prys, julle moet Hom prys hoog daarbo.
Explorează Psalms 148:1