1
Psalms 147:3
Bybel vir almal
ABA
Dit is Hy wat mense gesond maak, mense wat baie moedeloos is, dit is Hy wat hulle seerplekke toedraai.
Compară
Explorează Psalms 147:3
2
Psalms 147:11
maar Hy hou van mense wat Hom dien, mense wat glo dat Hy sal doen wat Hy belowe het.
Explorează Psalms 147:11
3
Psalms 147:5
Ons Here is groot en baie sterk, 'n mens kan nie sy wysheid meet nie.
Explorează Psalms 147:5
4
Psalms 147:4
Dit is Hy wat besluit hoeveel sterre daar moet wees, en Hy ken elke ster se naam.
Explorează Psalms 147:4
5
Psalms 147:6
Dit is die Here wat mense optel, die mense wat hulleself nie kan help nie, dit is Hy wat mense op die grond gooi, die mense wat verkeerd lewe.
Explorează Psalms 147:6