1
Spreuke 7:2-3
Bybel vir almal
ABA
Jy moet dit doen sodat jy kan aanhou lewe. Die dinge wat ek vir jou leer, moet vir jou baie belangrik wees. Jy moenie dit vergeet nie, jy moet dit altyd onthou.
Compară
Explorează Spreuke 7:2-3
2
Spreuke 7:1
My seun, jy moet onthou wat ek vir jou sê, jy moet goed onthou wat ek sê jy moet doen.
Explorează Spreuke 7:1
3
Spreuke 7:5
Dan sal dit jou beskerm teen die slegte vrou, die vrou wat nie jou vrou is nie en wat skelm dinge sê.
Explorează Spreuke 7:5