1
Miga 6:8
Bybel vir almal
ABA
Die Here het vir julle gesê wat reg is. Hy wil net hê julle moet doen wat reg is. Julle moet Hom altyd dien. Julle moet gehoorsaam wees aan julle God.
Compară
Explorează Miga 6:8
2
Miga 6:4
Ek het julle uit Egipte gebring, Ek het julle vrygemaak uit die plek waar julle slawe was. Ek het gesê Moses en Aäron en Mirjam moet julle lei.
Explorează Miga 6:4