1
Rigters 21:25
Bybel vir almal
ABA
In daardie tyd was daar nie 'n koning in die land Israel nie. Elkeen het gedoen wat hy gedink het is reg.
Compară
Explorează Rigters 21:25
2
Rigters 21:1
Toe die Israeliete in Mispa bymekaar was, het hulle belowe dat nie een van hulle sy dogter sal laat trou met iemand uit die Benjamin-stam nie.
Explorează Rigters 21:1