1
Hebreërs 3:13
Bybel vir almal
ABA
Maar julle moet mekaar help om reg te lewe, sodat niemand van julle hardkoppig word omdat die sonde hom verlei nie. Julle moet dit doen elke dag wat julle lewe, elke dag wanneer julle kan sê dit is nog “ vandag.”
Compară
Explorează Hebreërs 3:13
2
Hebreërs 3:12
My vriende, daarom moet julle oppas dat nie een van julle so sleg en opstandig word dat julle ophou om te glo in die God wat lewe nie.
Explorează Hebreërs 3:12
3
Hebreërs 3:14
Want ons is Christus se vriende en ons werk saam met Hom as ons tot aan die einde aanhou om vas te hou aan die dinge wat ons in die begin geglo het.
Explorează Hebreërs 3:14
4
Hebreërs 3:8
dan moet julle nie hardkoppig wees nie, soos toe julle opstandig was teen God op die dag toe julle vir Hom in die woestyn getoets het.
Explorează Hebreërs 3:8
5
Hebreërs 3:1
My vriende wat saam met my aan Christus behoort, God het vir julle ook gekies, en daarom moet julle onthou dat ons wat glo, sê dat Jesus ons Apostel en Hoëpriester is.
Explorează Hebreërs 3:1