1
Johannes 4:24
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
God is Gees, en wie Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid. ”
Porównaj
Przeglądaj Johannes 4:24
2
Johannes 4:23
Daar kom egter 'n tyd, en dit is nou, dat die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis sulke aanbidders hê.
Przeglądaj Johannes 4:23
3
Johannes 4:14
maar wie van die water drink wat Ek hom gee, sal tot in ewigheid nooit dors kry nie. Die water wat Ek hom gee, sal in hom 'n fontein van water word wat opborrel tot die ewige lewe. ”
Przeglądaj Johannes 4:14
4
Johannes 4:10
Jesus het haar geantwoord: “As jy van die gawe van God geweet het, en wie dit is wat vir jou vra, ‘Gee vir My water om te drink,’ sou jy Hom gevra het, en Hy sou vir jou lewende water gegee het. ”
Przeglądaj Johannes 4:10
5
Johannes 4:34
En Jesus sê vir hulle: “My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het, en om sy werk te voltooi.
Przeglądaj Johannes 4:34
6
Johannes 4:11
Die vrou sê vir Hom: “Meneer, u het nie eers 'n skepding nie, en die put is diep. Waarvandaan kry u dan die lewende water?
Przeglądaj Johannes 4:11
7
Johannes 4:25-26
Die vrou sê vir Hom: “Ek weet die Messias kom wat Christus genoem word. Wanneer Hy kom, sal Hy alles aan ons bekend maak. ” Jesus sê vir haar: “Ek Is, is die Een wat met jou praat.”
Przeglądaj Johannes 4:25-26
8
Johannes 4:29
“Kom kyk, hier is 'n man wat my alles vertel het wat ek gedoen het. Hierdie man is tog nie die Christus nie, of hoe? ”
Przeglądaj Johannes 4:29
Strona główna
Biblia
Plany
Nagrania wideo