BibleProject | Advent Oordenkingsਨਮੂਨਾ

Bybelse hoop vertrou op Jesus omdat Hy alleen in staat is om “lewende hoop” deur Sy dood en opstanding te gee aan almal wat in Hom vertrou. Met ander woorde, die hoop wat Jesus gee, is "lewend" omdat Hy self lewe en die ewige lewe saam met Hom bied. Wanneer ons ons hoop in Hom plaas, sal ons nooit teleurgesteld wees nie, en ons sal vir altyd saam met Hom lewe.
Lees:
1 Petrus 1:3-5
Reflekteer:
Wat merk jy op wanneer jy hierdie gedeelte lees? Let op hoe hierdie gedeelte 'n seën is wat aan God gerig is. Neem tyd om God met 'n gebed van jou eie te sëen.
ਪਵਿੱਤਰ ਸ਼ਾਸਤਰ
About this Plan

BibleProject het Advent Oordenkings ontwerp om individue, klein groepe en gesinne te inspireer om die advent, of die aankoms, van Jesus te vier. Hierdie vier-week plan sluit geanimeerde video's, kort opsommings en reflektiewe vrae in wat deelnemers help om die Bybelse betekenis van hoop, vrede, vreugde en liefde te verken. Kies hierdie plan om te ontdek hoe hierdie vier deugde deur Jesus die wêreld bereik het.
More
Related Plans

Nearness

Paul vs. The Galatians

Eden's Blueprint

A Heart After God: Living From the Inside Out

The Inner Life by Andrew Murray

After Your Heart

The Faith Series

The Intentional Husband: 7 Days to Transform Your Marriage From the Inside Out

Resurrection to Mission: Living the Ancient Faith
