BibleProject | Advent Oordenkingsਨਮੂਨਾ

Die profeet Jesaja het uitgesien na die koms van 'n toekomstige Koning, wat 'n verbond van shalom met Sy volk sou sluit. Sy heerskappy sou alle oortredings herstel en alle gebrokenheid genees.
Lees:
Jesaja 9:5-6
Reflekteer:
Watter woorde of frases staan vir jou uit wanneer jy na hierdie gedeelte kyk? Gebasseer op hierdie gedeelte, hoe regeer die Vredevors Sy Koninkryk? Hoe kan jy help om God se vreedsame heerskappy te bring in die plekke waar jy 'n invloed het? Bid om die Vredevors te vra om hierdie week oor en deur jou te regeer.
ਪਵਿੱਤਰ ਸ਼ਾਸਤਰ
About this Plan

BibleProject het Advent Oordenkings ontwerp om individue, klein groepe en gesinne te inspireer om die advent, of die aankoms, van Jesus te vier. Hierdie vier-week plan sluit geanimeerde video's, kort opsommings en reflektiewe vrae in wat deelnemers help om die Bybelse betekenis van hoop, vrede, vreugde en liefde te verken. Kies hierdie plan om te ontdek hoe hierdie vier deugde deur Jesus die wêreld bereik het.
More
Related Plans

Nearness

Paul vs. The Galatians

Eden's Blueprint

A Heart After God: Living From the Inside Out

The Inner Life by Andrew Murray

After Your Heart

The Faith Series

The Intentional Husband: 7 Days to Transform Your Marriage From the Inside Out

Resurrection to Mission: Living the Ancient Faith
