BibleProject | Advent Oordenkingsਨਮੂਨਾ

Bybelse geskiedenis wys hoe die mensdom hul eie weë weg van God gekies het en as gevolg daarvan gely het. Maar God wil naby die mensdom wees, en Hy weet hoe pynlik dit is om van Hom geskei te wees, en daarom het Hy Jesus gestuur om vrede te maak. Alle dinge kan weer deur Jesus in harmonie met God herstel word.
Lees:
Kolossense 1:19-23
Reflekteer:
Wat wou God volgens hierdie gedeelte doen en hoe het Hy dit deur Jesus bereik? Dink aan alles wat Jesus gely en oorwin het om 'n weg te maak vir die mensdom om weer in God se heilige teenwoordigheid te wees. Laat jou gedagtes jou lei om jou gevoelens van ontsag en dankbaarheid in 'n gebed uit te druk.
ਪਵਿੱਤਰ ਸ਼ਾਸਤਰ
About this Plan

BibleProject het Advent Oordenkings ontwerp om individue, klein groepe en gesinne te inspireer om die advent, of die aankoms, van Jesus te vier. Hierdie vier-week plan sluit geanimeerde video's, kort opsommings en reflektiewe vrae in wat deelnemers help om die Bybelse betekenis van hoop, vrede, vreugde en liefde te verken. Kies hierdie plan om te ontdek hoe hierdie vier deugde deur Jesus die wêreld bereik het.
More
Related Plans

Nearness

Paul vs. The Galatians

Eden's Blueprint

A Heart After God: Living From the Inside Out

The Inner Life by Andrew Murray

After Your Heart

The Faith Series

The Intentional Husband: 7 Days to Transform Your Marriage From the Inside Out

Resurrection to Mission: Living the Ancient Faith
