JESAJA 41:18

JESAJA 41:18 AFR83

Ek sal op die kaal bergtoppe riviere laat ontspring, en in die laagtes fonteine laat uitborrel. Ek sal woestyngebied in rietvlei verander, dor land in fonteinwêreld.

Video om JESAJA 41:18