YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra GENESIS 28

1

GENESIS 28:15

Afrikaans 1983

AFR83

Ek is by jou en Ek sal jou beskerm waar jy ook al gaan. Ek sal jou na hierdie land toe terugbring. Ek sal jou nie in die steek laat nie. Ek sal doen wat Ek jou beloof het.”

Sammenlign

Utforsk GENESIS 28:15

2

GENESIS 28:13

Afrikaans 1983

AFR83

Toe kom staan die Here by Jakob en sê: “Ek is die Here die God van jou voorvader Abraham, die God van Isak. Ek sal die grond waarop jy lê, vir jou en jou nageslag gee.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 28:13

3

GENESIS 28:16

Afrikaans 1983

AFR83

Jakob het wakker geskrik en gesê: “Die Here is op hierdie plek, en ek het dit nie besef nie.”

Sammenlign

Utforsk GENESIS 28:16

4

GENESIS 28:20-22

Afrikaans 1983

AFR83

Jakob het toe 'n gelofte afgelê en gesê: “As U, o God, by my is en my beskerm op my reis en vir my kos en klere gee, sodat ek behoue terugkom by my ouerhuis, sal U, Here, my God wees. Hierdie klippilaar wat ek regop gesit het, sal 'n tempel wees, en van alles wat U my gee, sal ek vir U 'n tiende gee.”

Sammenlign

Utforsk GENESIS 28:20-22

5

GENESIS 28:14

Afrikaans 1983

AFR83

Hulle sal so baie wees soos die stof van die aarde, en jy sal jou gebied na alle kante toe uitbrei, en in jou en jou nageslag sal al die volke van die aarde geseën wees.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 28:14

6

GENESIS 28:19

Afrikaans 1983

AFR83

Hy het die plek Bet-El genoem. Die stad was voorheen bekend as Lus.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 28:19

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest