YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra GENESIS 21

1

GENESIS 21:1

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here het aan Sara gedink soos Hy beloof het. Hy het sy belofte aan haar nagekom.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 21:1

2

GENESIS 21:17-18

Afrikaans 1983

AFR83

God het die kind hoor huil, en die Engel van God het uit die hemel na Hagar geroep en vir haar gesê: “Wat is dit, Hagar? Moenie bang wees nie, want God het die kind daar waar hy lê, gehoor. Staan op, tel die kind op en troos hom, want Ek sal hom 'n groot nasie laat word.”

Sammenlign

Utforsk GENESIS 21:17-18

3

GENESIS 21:2

Afrikaans 1983

AFR83

Sy het swanger geword en in Abraham se ouderdom vir hom 'n seun in die wêreld gebring. Dit het gebeur op die tyd wat God vir Abraham beloof het.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 21:2

4

GENESIS 21:6

Afrikaans 1983

AFR83

Sara het toe gesê: “God het gemaak dat mense vir my lag: elkeen wat van Isak hoor, sal vir my lag.”

Sammenlign

Utforsk GENESIS 21:6

5

GENESIS 21:12

Afrikaans 1983

AFR83

maar God het vir Abraham gesê: “Moenie sleg voel oor die kind en oor jou slavin nie. Luister na alles wat Sara vir jou sê, want uit Isak sal jou nageslag gebore word.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 21:12

6

GENESIS 21:13

Afrikaans 1983

AFR83

Tog sal Ek die seun van die slavin 'n nasie laat word, want hy is jou kind.”

Sammenlign

Utforsk GENESIS 21:13

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest