YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra GENESIS 13

1

GENESIS 13:15

Afrikaans 1983

AFR83

Die hele land wat jy sien, gee Ek vir altyd aan jou en jou nageslag.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 13:15

2

GENESIS 13:14

Afrikaans 1983

AFR83

Nadat Lot van Abram af weg is, het die Here vir Abram gesê: “Kyk tog rond, kyk van hier af waar jy is, na die noorde en die suide, na die ooste en die weste.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 13:14

3

GENESIS 13:16

Afrikaans 1983

AFR83

Ek sal jou nageslag so baie maak soos die stof van die aarde. As iemand die stof van die aarde kan tel, sal jou nageslag ook getel kan word.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 13:16

4

GENESIS 13:8

Afrikaans 1983

AFR83

Toe sê Abram vir Lot: “Daar behoort nie 'n getwis te wees tussen my en jou en tussen my veewagters en joune nie, want ons is familie.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 13:8

5

GENESIS 13:18

Afrikaans 1983

AFR83

Abram het sy tente versit en gaan woon by die groot bome van Mamre by Hebron. Daar het hy 'n altaar vir die Here gebou.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 13:18

6

GENESIS 13:10

Afrikaans 1983

AFR83

Lot het toe rondgekyk en gesien die hele Jordaanstreek tot by Soar het so volop water soos 'n tuin van die Here, soos Egipte. Dit was naamlik nog voordat die Here Sodom en Gomorra verwoes het.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 13:10

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest