YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Sefanja 1

1

Sefanja 1:18

Die Boodskap

DB

Wanneer die tyd aanbreek dat die Here hulle gaan straf, sal al hulle rykdom hulle niks help nie. Hulle sal hulleself nie uit die moeilikheid kan loskoop nie. Sy woede sal soos ’n vuur wees wat alles verbrand wat voorkom. In een oomblik sal Hy al die mense op aarde uitwis.

Sammenlign

Utforsk Sefanja 1:18

2

Sefanja 1:14

Die Boodskap

DB

Dit gaan ’n vreeslike tyd wees wanneer die Here mense begin straf. Dit gaan gouer kom as wat mense dink. Dit gaan ’n baie slegte tyd wees. Selfs mense wat vir hulle dapperheid bekend is, sal van vrees skreeu.

Sammenlign

Utforsk Sefanja 1:14

3

Sefanja 1:7

Die Boodskap

DB

Die mense van Juda moet besef dat hulle te make het met die Here wat gesag oor alles en almal het. Die beste wat hulle kan doen, is om hulle mond in sy teenwoordigheid te hou. Die tyd is baie naby dat Hy straf gaan uitdeel. Wanneer Hy kom om straf uit te deel, gaan dit wees soos iemand wat ’n offermaaltyd vir gaste hou en dan word die gaste self die offer. Die Here gaan die mense van Juda straf.

Sammenlign

Utforsk Sefanja 1:7

Gratis leseplaner og andakter relatert til Sefanja 1

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest