YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Sagaria 9

1

Sagaria 9:9

Die Boodskap

DB

Wees baie bly, mense van Sion! Skree hard, inwoners van Jerusalem! Julle koning is op pad na julle toe. Hy tree altyd regverdig op en hy is ’n wenner. En tog is hy nederig. Hy ry sommer op ’n donkie.

Sammenlign

Utforsk Sagaria 9:9

2

Sagaria 9:10

Die Boodskap

DB

Die Here sê: “Ek sal al die goed wegmaak wat hulle in Israel en in Jerusalem gebruik om mee oorlog te maak. Dit is dinge soos strydwaens, perde en pyle en boë. Ek sal dit alles vernietig. Julle koning sal ook vir die nasies vrede bring. Hy sal van die een see tot die ander see, van die Eufraatrivier tot by die einde van die aarde, koning wees.”

Sammenlign

Utforsk Sagaria 9:10

3

Sagaria 9:16

Die Boodskap

DB

Die dag wanneer hierdie geveg uitbreek, sal die Here hulle God hulle red. Hy sal hulle beskerm en versorg soos ’n herder met sy skape maak. Hulle sal ook soos ’n juweel in ’n koning se kroon wees. Hulle sal blink en skitter in sy land.

Sammenlign

Utforsk Sagaria 9:16

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest