YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Habakuk 2

1

Habakuk 2:2-3

Die Boodskap

DB

So het die Here my geantwoord: Skryf versigtig en duidelik op kleitablette neer wat Ek jou gaan wys sodat enige mens wat dit lees, nie kan wag om dit aan ander mense te vertel nie. Die dinge wat Ek vir jou gewys het en wat jy opgeskryf het, gaan nie nou dadelik gebeur nie. Maar binnekort gaan dit vir seker gebeur. Dit voel dalk vir jou of dinge sloer en of niks aan die gebeur is nie, maar wees geduldig. Jy sal sien, kom sal dit kom en niks en niemand sal dit kan terughou nie.

Sammenlign

Utforsk Habakuk 2:2-3

2

Habakuk 2:14

Die Boodskap

DB

Oral waar mense in die wêreld is, sal die gevoel hulle oorweldig om te weet dat die Here daar is.

Sammenlign

Utforsk Habakuk 2:14

3

Habakuk 2:20

Die Boodskap

DB

Dit kan julle weet, daar is niemand so besonders soos die Here nie. Hy is by sy volk teenwoordig en daarom moet alle mense op aarde liewer uit respek vir Hom stilbly.

Sammenlign

Utforsk Habakuk 2:20

Gratis leseplaner og andakter relatert til Habakuk 2

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest