YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Genesis 9

1

Genesis 9:12-13

Die Boodskap

DB

God het verder gesê: “Ek gee vir julle ’n teken van my ooreenkoms, die ooreenkoms wat Ek sluit met alle mense en diere tot in die verre toekoms. Kyk, hoog bo in die wolke sit Ek ’n reënboog. Dit is die teken van die ooreenkoms tussen My en die aarde.

Sammenlign

Utforsk Genesis 9:12-13

2

Genesis 9:16

Die Boodskap

DB

Telkens wanneer die boog verskyn, sal Ek dit sien en onthou van die ewige ooreenkoms tussen God en elke lewende wese op aarde.”

Sammenlign

Utforsk Genesis 9:16

3

Genesis 9:6

Die Boodskap

DB

“Wie iemand doodmaak, sal doodgemaak word. God het die mens so gemaak dat hy na God lyk. Daarom mag mense mekaar nie doodmaak nie.

Sammenlign

Utforsk Genesis 9:6

4

Genesis 9:1

Die Boodskap

DB

God het Noag en sy seuns geseën en vir hulle gesê: “Word baie en maak die aarde van voor af vol mense.

Sammenlign

Utforsk Genesis 9:1

5

Genesis 9:3

Die Boodskap

DB

Julle kan alles eet wat leef, ook alle groenigheid in die veld.

Sammenlign

Utforsk Genesis 9:3

6

Genesis 9:2

Die Boodskap

DB

Alle diere op aarde en voëls in die lug asook alles wat op die aarde kruip, sal vir julle bang wees. Selfs die visse in die see sal julle vrees. Ek gee al hierdie diere in julle mag. Julle kan met hulle doen wat julle wil.

Sammenlign

Utforsk Genesis 9:2

7

Genesis 9:7

Die Boodskap

DB

“Wees vrugbaar en vermeerder. Maak die aarde vol mense en onderwerp dit.”

Sammenlign

Utforsk Genesis 9:7

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest