YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Handelinge 26

1

Handelinge 26:17-18

Die Boodskap

DB

“‘Jy moet vir ander mense gaan vertel wat jy vandag gesien het. Jy moet ook gaan praat oor dit wat Ek nog vir jou sal sê wanneer Ek later weer aan jou verskyn. Ek het jou vrygemaak. “‘Nou moet jy teruggaan na jou volk en na ander mense buite Israel en hulle oë ook gaan oopmaak. Jy moet vir elkeen wat nog in die donker leef, gaan vertel van die lig. Ruk hulle uit die kloue van Satan sodat hulle God se goedheid kan ken. Sê vir hulle om in My te glo. “‘Dan word al hulle sondes vergewe. Dan word hulle ook deel van die mense wat aan My behoort. Gaan sê dit alles vir hulle.’”

Sammenlign

Utforsk Handelinge 26:17-18

2

Handelinge 26:16

Die Boodskap

DB

Maar staan nou dadelik op, want Ek het ’n baie spesiale taak vir jou. Ek het aan jou verskyn sodat jy van nou af my dienskneg kan wees.

Sammenlign

Utforsk Handelinge 26:16

3

Handelinge 26:15

Die Boodskap

DB

“‘Wie is U, Here?’ het ek gevra. “Die Here het geantwoord: ‘Ek is Jesus. Jy is besig om My te vervolg.

Sammenlign

Utforsk Handelinge 26:15

4

Handelinge 26:28

Die Boodskap

DB

“As jy so aanhou, maak jy my sommer netnou ’n Christen,” het Agrippa geantwoord.

Sammenlign

Utforsk Handelinge 26:28

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest