YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Handelinge 13

1

Handelinge 13:2-3

Die Boodskap

DB

Op ’n dag, terwyl hulle besig was om te vas en ernstig tot die Here te bid, het die Heilige Gees vir hulle kom sê: “Julle moet Barnabas en Saulus nou losmaak van hulle werk in die gemeente. Daar wag ’n nuwe taak op hulle.” Die gelowiges het toe klaar gevas en gebid en daarna het hulle hulle hande op Barnabas en Saulus gesit om hulle aan die Here op te dra. Daarop het die gelowiges van hulle afskeid geneem.

Sammenlign

Utforsk Handelinge 13:2-3

2

Handelinge 13:39

Die Boodskap

DB

Ja, Hy kan selfs daardie sondes van julle wegvat wat die wet van Moses nie kan wegvat nie. Elkeen wat in Jesus glo, se saak met God is weer in orde.

Sammenlign

Utforsk Handelinge 13:39

3

Handelinge 13:47

Die Boodskap

DB

‘Ek het jou aangestel om ’n lig vir ander volke te wees. Jy moet vir almal tot aan die verste uithoeke van die wêreld gaan vertel dat Ek hulle verlos.’”

Sammenlign

Utforsk Handelinge 13:47

Gratis leseplaner og andakter relatert til Handelinge 13

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest