YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra MATTHÉÜS 22

1

MATTHÉÜS 22:37-39

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Sammenlign

Utforsk MATTHÉÜS 22:37-39

2

MATTHÉÜS 22:40

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Aan hierdie twee gebooie hang die hele wet en die profete.

Sammenlign

Utforsk MATTHÉÜS 22:40

3

MATTHÉÜS 22:14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want baie is geroep, maar min uitverkies.

Sammenlign

Utforsk MATTHÉÜS 22:14

4

MATTHÉÜS 22:30

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want in die opstanding trou hulle nie en word ook nie in die huwelik uitgegee nie, maar is soos engele van God in die hemel.

Sammenlign

Utforsk MATTHÉÜS 22:30

5

MATTHÉÜS 22:19-21

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Geveinsdes, waarom versoek julle My? Wys My die belastingmunt. En hulle het vir Hom 'n penning gebring. En Hy sê vir hulle: Wie se beeld en opskrif is dit? Hulle antwoord Hom: Die keiser s'n. Daarop sê Hy vir hulle: Betaal dan aan die keiser wat die keiser toekom, en aan God wat God toekom.

Sammenlign

Utforsk MATTHÉÜS 22:19-21

Gratis leseplaner og andakter relatert til MATTHÉÜS 22

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest