1
LEVÍTIKUS 23:3
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Ses dae lank kan werk gedoen word, maar op die sewende dag is dit 'n dag van volkome rus, 'n heilige vierdag; géén werk mag julle doen nie — dit is 'n sabbat van die HERE in al julle woonplekke.
Sammenlign
Utforsk LEVÍTIKUS 23:3