YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra EXODUS 8

1

EXODUS 8:18-19

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En die towenaars het dieselfde gedoen met hulle towerkunste om die muskiete voort te bring, maar hulle kon nie. So was die muskiete dan op die mense en op die vee. Toe sê die towenaars vir Farao: Dit is die vinger van God! Maar Farao se hart was verhard, sodat hy na hulle nie geluister het nie, soos die HERE gespreek het.

Sammenlign

Utforsk EXODUS 8:18-19

2

EXODUS 8:1

Afrikaans 1933/1953

AFR53

VERDER het die HERE met Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek die HERE: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien.

Sammenlign

Utforsk EXODUS 8:1

3

EXODUS 8:15

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En toe Farao sien dat daar verligting kom, het hy sy hart verhard en na hulle nie geluister nie, soos die HERE gespreek het.

Sammenlign

Utforsk EXODUS 8:15

4

EXODUS 8:2

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En as jy weier om hulle te laat trek, kyk, dan sal Ek jou hele grondgebied met paddas teister

Sammenlign

Utforsk EXODUS 8:2

5

EXODUS 8:16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

VERDER het die HERE met Moses gespreek: Sê aan Aäron: Steek jou staf uit en slaan die stof van die aarde, en dit sal muskiete word in die hele Egipteland.

Sammenlign

Utforsk EXODUS 8:16

6

EXODUS 8:24

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En die HERE het so gedoen: dik swerms steekvlieë het in die huis van Farao en in die huis van sy dienaars en in die hele Egipteland gekom; die land is deur die steekvlieë verwoes.

Sammenlign

Utforsk EXODUS 8:24

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest