YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Mikhah 4

1

Mikhah 4:5

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Alhoewel al die volke optree, elkeen in die naam (karakter en outoriteit) van sy god, wat óns betref, ons sal lewe in die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה, ons God, vir ewig en ewig.

Sammenlign

Utforsk Mikhah 4:5

2

Mikhah 4:2

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Baie nasies sal kom en sê: “Kom, laat ons opgaan na die berg van יהוה en na die huis van die God van Ya’akov sodat Hy ons aangaande Sy lewenswyses kan leer en ons in Sy paaie kan loop,” want vanuit Tziyon sal die Wet uitgaan, die boodskap van יהוה vanuit Yerushalayim.

Sammenlign

Utforsk Mikhah 4:2

3

Mikhah 4:1

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Dit sal gebeur in die laaste dae dat die berg van die huis van יהוה gevestig sal word as die hoof van die berge. Dit sal bo die heuwels opgelig word en die volke sal daarheen stroom.

Sammenlign

Utforsk Mikhah 4:1

4

Mikhah 4:3

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Hy sal oordeel tussen baie volke en besluite maak vir magtige, veraf, nasies. Dan sal hulle hul swaarde in ploegskare smee en hulle spiese in snoeimesse; nasie sal nie die swaard optel teen nasie nie en nooit weer sal hulle oefen vir oorlog nie.

Sammenlign

Utforsk Mikhah 4:3

Gratis leseplaner og andakter relatert til Mikhah 4

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest