YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Luka 20

1

Luka 20:25

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Yeshua sê vir hulle: “Gee dan aan die keiser wat die keiser s’n is en aan God wat God s’n is.”

Sammenlign

Utforsk Luka 20:25

2

Luka 20:17

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Hy het na hulle gekyk en gesê: “Wat beteken dan hierdie woord wat geskryf is: die Steen wat die bouers verwerp het, dit het die Hoof Hoeksteen geword?

Sammenlign

Utforsk Luka 20:17

3

Luka 20:46-47

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

“Wees versigtig vir daardie leraars van die wet wat graag in lang klere rondloop en hou van hartlike groete in openbare plekke en van die beste sitplekke in die bymekaarkomplekke en die beste plekke by die feeste. Hulle wat die huise van die weduwees onteien as ’n offer om hulle gebede op te sê, sal ’n erger oordeel ontvang.”

Sammenlign

Utforsk Luka 20:46-47

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest