YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Yonah 4

1

Yonah 4:2

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Hy het tot יהוה gebid en gesê: “Asseblief יהוה, is dit nie wat ek gesê het terwyl ek nog in my eie land was nie? Ek het daarom na Tarshish gevlug om hierdie te verhoed, want ek het geweet dat U ’n God van liefdevolle omgee en onverdiende guns is, stadig om kwaad te word en oorvloedig in liefdevolle goedheid en Een wat katastrofes wegdraai

Sammenlign

Utforsk Yonah 4:2

2

Yonah 4:10-11

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Toe sê יהוה: “Jy het liefdevolle omgee vir die plant waarvoor jy nie gewerk of laat groei het nie, wat oornag opgekom het en oornag vergaan het. Sal Ek dan nie liefdevolle omgee oor Ninveh, die groot stad waarin meer as ’n honderd en twintig duisend (120 000) mense is, wat nie die onderskeid tussen hulle regter- en linkerhande ken, sowel as baie vee, hê nie?”</book>

Sammenlign

Utforsk Yonah 4:10-11

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest