YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Haggai 2

1

Haggai 2:9

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

‘Die latere lof en eer van hierdie huis sal groter wees as die vroeëre,’ sê יהוה-Tzva’ot; ‘en in hierdie plek sal Ek vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid gee,’ sê יהוה-Tzva’ot.”

Sammenlign

Utforsk Haggai 2:9

2

Haggai 2:7

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Ek sal al die nasies skud en hulle sal kom met die skatte van al die nasies en Ek sal hierdie huis met lof en eer vol maak,’ sê יהוה-Tzva’ot.

Sammenlign

Utforsk Haggai 2:7

3

Haggai 2:4

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Nou dan, skep moed Z’rubavel,’ verklaar יהוה’ en skep moed Y’hoshua, die seun van Y’hotzadak, die hoofpriester en skep moed al julle mense van die land,’ verklaar יהוה, ‘en werk, want Ek is by julle,’ verklaar יהוה-Tzva’ot.

Sammenlign

Utforsk Haggai 2:4

4

Haggai 2:5

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

‘Wat die belofte betref wat Ek gemaak het toe julle uit Mitzrayim uit gekom het, My Gees bly tussen julle; moenie bang wees nie!’

Sammenlign

Utforsk Haggai 2:5

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest