YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Genesis 26

1

Genesis 26:3

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Bly as besoeker in hierdie land en Ek sal by jou wees en jou seën, want aan jou en jou nageslag gee Ek al hierdie koninkryke. Ek sal die eed nakom wat Ek teenoor jou vader, Avraham, gesweer het

Sammenlign

Utforsk Genesis 26:3

2

Genesis 26:4-5

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

en Ek sal jou nageslag vermeerder soos die sterre van die hemel en aan jou nageslag al hierdie lande gee en in jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën wees omdat Avraham My stem gehoorsaam het en My opdragte, My bevele, My verordeninge en My wette nagekom het.”

Sammenlign

Utforsk Genesis 26:4-5

3

Genesis 26:22

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Hy het vandaar verskuif en ’n ander put gegrawe en daaroor is nie getwis nie; daarom het hy dit Regovot genoem en gesê: “Want nou het יהוה vir ons groot plek gemaak en kan ons vrugbaar wees in die land.”

Sammenlign

Utforsk Genesis 26:22

4

Genesis 26:2

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

יהוה het aan hom verskyn en gesê: “Moenie aftrek in Mitzrayim in nie; bly in die land wat Ek vir jou sal wys.

Sammenlign

Utforsk Genesis 26:2

5

Genesis 26:25

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Toe bou hy daar ’n altaar en hy het die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה aangeroep en sy tent daar opgeslaan en die diensknegte van Yitz’gak het daar ’n put gegrawe.

Sammenlign

Utforsk Genesis 26:25

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest