YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Genesis 18

1

Genesis 18:14

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Is enige iets vir יהוה te moeilik? Op die vasgestelde tyd, na die tyd van lewe, sal Ek na jou toe terugkom en Sarah sal ’n seun hê.”

Sammenlign

Utforsk Genesis 18:14

2

Genesis 18:12

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Sarah het as gevolg hiervan in haar binneste gelag en gedink: ‘Sal ek plesier hê nadat ek oud geword het en my meester ook oud is?’

Sammenlign

Utforsk Genesis 18:12

3

Genesis 18:18

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

terwyl Avraham sekerlik ’n groot en magtige nasie sal word en al die nasies van die aarde in hom geseën sal word?

Sammenlign

Utforsk Genesis 18:18

4

Genesis 18:23-24

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Avraham het nader gekom en gesê: “Sal U ook die opregte en onskuldige saam met die bose oortreder uitwis? Miskien is daar vyftig opregtes en onskuldiges binne-in die stad; sal U hulle ook uitwis en die plek nie spaar ter wille van die vyftig opregte en onskuldiges wat daarin is nie?

Sammenlign

Utforsk Genesis 18:23-24

5

Genesis 18:26

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

יהוה sê: “As Ek binne-in die stad, in S’dom, vyftig opregtes en onskuldiges kry, dan sal Ek die hele plek spaar om hulle ontwil.”

Sammenlign

Utforsk Genesis 18:26

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest