YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Romeine 9

1

Romeine 9:16

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Gevolglik hang dit nie af van die een wat wil of deur die een wat hardloop nie, maar van God wat Omgee is

Sammenlign

Utforsk Romeine 9:16

2

Romeine 9:15

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Let op, ook vir Mosheh sê Hy: Ek sal guns wys vir wie ook al Ek lief is en My liefdevolle omgee wys oor wie ook al Ek My ontferm.

Sammenlign

Utforsk Romeine 9:15

3

Romeine 9:20

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Wie is jy daarom o mens, wat vir God ’n antwoord teruggee? Sê die een wat gevorm is aan die Een wat hom gevorm het: “Waarom het U my op dié manier gevorm?”

Sammenlign

Utforsk Romeine 9:20

4

Romeine 9:18

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

So wys Hy dan Sy omgee oor wie Hy wil en Hy verhard wie Hy wil.

Sammenlign

Utforsk Romeine 9:18

5

Romeine 9:21

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Of het die pottebakker nie outoriteit oor die klei, om uit dieselfde bol die een voorwerp tot eer en die ander tot oneer te maak nie?

Sammenlign

Utforsk Romeine 9:21

Gratis leseplaner og andakter relatert til Romeine 9

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest