YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Romeine 13

1

Romeine 13:14

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

maar trek ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, aan en moenie konsentreer op die begeertes van die vlees nie.

Sammenlign

Utforsk Romeine 13:14

2

Romeine 13:8

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Moenie iemand enige iets skuld nie, behalwe om mekaar lief te hê, want hy wat ’n ander lief het, het die wet volledig gemaak.

Sammenlign

Utforsk Romeine 13:8

3

Romeine 13:1

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Elke gees moet aan die hoër outoriteite gehoorsaam wees, want daar is geen outoriteit as dit nie vanaf God is nie en daardie selfde outoriteit, wat van God is, is onder bevel.

Sammenlign

Utforsk Romeine 13:1

4

Romeine 13:12

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Die nag het van nou af verbygegaan en die dag het aangebreek. Laat ons daarom die dade van die duisternis van ons af afwerp en die wapens van die lig aantrek.

Sammenlign

Utforsk Romeine 13:12

5

Romeine 13:10

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Liefde doen nie kwaad aan sy medemens nie, want liefde is die vervolmaking van die geskrewe wet.

Sammenlign

Utforsk Romeine 13:10

6

Romeine 13:7

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Beloon daarom elke persoon soos wat aan hom verskuldig is: belasting aan die waaraan belasting verskuldig is, invoerbelasting aan die waaraan invoerbelasting verskuldig is; respek aan dié wat respek toekom, eer aan dié wat eer toekom.

Sammenlign

Utforsk Romeine 13:7

Gratis leseplaner og andakter relatert til Romeine 13

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest