YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Romeine 11

1

Romeine 11:36

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Want vanuit Hom en in Hom en deur Hom is alle dinge tot Sy lofprysing en seën tot in tydlose ewigheid. Dit is waar.

Sammenlign

Utforsk Romeine 11:36

2

Romeine 11:33

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

O, die diepte van die rykdom, wysheid en kennis van God, want die mens het nie Sy oordele opgesoek en nie Sy paaie nagevolg nie

Sammenlign

Utforsk Romeine 11:33

3

Romeine 11:34

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want wie het die gedagtes van יהוה geken, of wie was Sy raadgewer?

Sammenlign

Utforsk Romeine 11:34

4

Romeine 11:5-6

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Dit is ook dieselfde in die teenwoordige tyd: daar is ’n oorblyfsel gekies uit onverdiende guns, maar as dit uit onverdiende guns is, dan is dit nie vanuit dade nie, anders is onverdiende guns geen onverdiende guns nie, maar as dit uit dade is, dan is dit nie meer onverdiende guns nie, anders is dade geen dade meer nie.

Sammenlign

Utforsk Romeine 11:5-6

5

Romeine 11:17-18

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

As sommige van die takke afgesny is en jy wat ’n wilde olyfboom is, in hulle plek ingeënt is en deel gekry het aan die wortel en die vettigheid van die olyfboom, moet jou dan nie teen die takke verhoog nie en as jy jou verhoog; dit is nie jy wat die wortel dra nie, maar die wortel vir jou!

Sammenlign

Utforsk Romeine 11:17-18

Gratis leseplaner og andakter relatert til Romeine 11

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest