1
Filippense 4:6
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Wees oor niks bekommerd nie, maar maak julle begeertes elke keer deur gebed, versoeke en danksegging by God bekend 1 Kefa 5:7
Sammenlign
Utforsk Filippense 4:6
2
Filippense 4:7
en die vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid van God, Hy wat ver bo alle kennis en begrip is, sal julle gedagtes, wil, emosie en julle begrip beskerm in eenheid met Yeshua, Die Gesalfde Een
Utforsk Filippense 4:7
3
Filippense 4:8
daarom, my broers: voed julleself met alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat onskuldig en opreg is, alles wat skoon is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is en daardie werke van lof en eer, wat geprys word.
Utforsk Filippense 4:8
4
Filippense 4:13
want ek is kragtig opgewasse teen alles, deur Die Gesalfde Een wat my krag gee.
Utforsk Filippense 4:13
5
Filippense 4:4
Verheug julle in eenheid met ons Meester; ek sê weer: verheug julle!
Utforsk Filippense 4:4
6
Filippense 4:19
My God sal al julle behoeftes vervul deur Sy rykdom in die goedheid en rykdom van Yeshua, Die Gesalfde Een.
Utforsk Filippense 4:19
7
Filippense 4:9
Hierdie dinge wat julle geleer, ontvang, gehoor en in my gesien het, doen dit en die God van vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid sal by julle wees.
Utforsk Filippense 4:9
8
Filippense 4:5
Laat alle mense julle nederigheid sien. Ons Meester is naby.
Utforsk Filippense 4:5
9
Filippense 4:12
Ek weet wat dit is om verneder te word; ek weet wat dit is om oorvloed in alles te hê en in alles leer ek: ook om versadig te wees, ook om honger te ly, in oorvloed en in armoede
Utforsk Filippense 4:12
10
Filippense 4:11
Nie dat ek dit sê omdat ek behoefte het nie, want ek het geleer dat, wat ek ook al het, vir my genoeg sal wees.
Utforsk Filippense 4:11