1
Markos 2:17
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Toe Yeshua hulle hoor, sê Hy vir hulle: “Die wat gesond is, het nie ’n behoefte aan die dokter nie, maar die wat siek is, het sieker geword. Ek het nie gekom om die onskuldiges te roep nie, maar sondaars.”
Sammenlign
Utforsk Markos 2:17
2
Markos 2:5
Toe Yeshua hulle vertroue sien, sê Hy vir die verlamde: “My seun, jou sondes is vir jou vergewe!”
Utforsk Markos 2:5
3
Markos 2:27
Hy sê vir hulle: “Die Shabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die Shabbat nie
Utforsk Markos 2:27
4
Markos 2:4
Omdat hulle weens die skare nie naby Hom kon kom nie, het hulle op die dak geklim en die dakteëls van die plek waar Yeshua was, oopgemaak en die draagbaar, waarop die verlamde lê, laat sak.
Utforsk Markos 2:4
5
Markos 2:10-11
Maar sodat julle kan weet dat die Seun van die mens outoriteit het om op die aarde sondes te vergewe,” sê Hy vir die verlamde: “Vir jou sê ek: ‘Staan op, tel jou bed op en gaan na jou huis toe’.”
Utforsk Markos 2:10-11
6
Markos 2:9
Wat is makliker, om vir die verlamde te sê: ‘Jou sondes is vergewe,’ of om te sê: ‘Staan op, tel jou draagbaar op en loop?’
Utforsk Markos 2:9
7
Markos 2:12
Hy het in ’n oomblik opgestaan, sy draagbaar opgetel en voor almal se oë uitgegaan sodat almal verbaas was en aan God lof, eer en waarde gebring en gesê het: “So iets het ons nog nooit gesien nie!”
Utforsk Markos 2:12