YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Mattityahu 22

1

Mattityahu 22:37-39

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Yeshua antwoord hom: “Jy moet יהוה, jou God, liefhê vanuit jou hele verstand, wil en emosie, vanuit jou hele gees, vanuit al jou kragte en vanuit al jou verbeelding en begrip. Dit is die eerste en grootste opdrag en die tweede, wat net soos dit is: jy moet jou naaste liefhê net soos jouself.

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 22:37-39

2

Mattityahu 22:40

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Aan hierdie twee opdragte hang die hele Wet en die Profete.”

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 22:40

3

Mattityahu 22:14

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want baie is uitgenooi, maar min het gekies.”

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 22:14

4

Mattityahu 22:30

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want in die opstanding van die dooies vat hulle nie vrouens en is vrouens ook nie vir mans nie, maar hulle is net soos die engele van God in die hemel.

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 22:30

5

Mattityahu 22:19-21

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Wys My die denarion waarmee die belasting betaal word” en hulle gee vir Hom ’n denarion. Yeshua vra vir hulle: “Wie se beeld en inskripsie is dié?” Hulle antwoord: “Die keiser s’n.” Hy sê vir hulle: “Gee daarom aan die keiser wat die keiser s’n is en aan God wat God s’n is.”

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 22:19-21

Gratis leseplaner og andakter relatert til Mattityahu 22

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest