1
Mattityahu 17:20
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Yeshua antwoord hulle: “Deur julle gebrek aan vertroue. Dit is waar wat Ek vir julle sê, as julle vertroue in julle het soos ’n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê: ‘Beweeg weg van hierdie plek af’ en hy sal beweeg en niks sal vir julle moeilik wees nie
Sammenlign
Utforsk Mattityahu 17:20
2
Mattityahu 17:5
Terwyl hy nog praat, let op, ’n helder verligte wolk oordek hulle en ’n Stem sê uit die wolk: “Dit is My Seun wat Ek lief het, met wie Ek baie tevrede is. Luister na Hom!”
Utforsk Mattityahu 17:5
3
Mattityahu 17:17-18
Yeshua antwoord en sê: “O vertrouelose en misleide geslag, tot wanneer sal Ek by julle wees, tot wanneer sal Ek julle verdra? Bring hom hier na My toe.” Yeshua bestraf die demoon en hy het uit hom uitgegaan en die seun het gesond geword van daardie oomblik af.
Utforsk Mattityahu 17:17-18