YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Mattityahu 12

1

Mattityahu 12:36-37

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want Ek sê vir julle dat van elke waardelose woord wat mense praat, sal hulle ’n antwoord moet gee in die oordeelsdag, want deur jou woorde sal jy onskuldig beskou word en deur jou woorde sal jy skuldig bevind word.”

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 12:36-37

2

Mattityahu 12:34

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Kinders van adders, hoe is dit moontlik dat julle voordelige dinge kan praat terwyl julle waardeloos is? Want uit die volheid van die verstand, wil en emosie praat die mond.

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 12:34

3

Mattityahu 12:35

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Die bruikbare mens bring uit die goeie skat bruikbare dinge te voorskyn en die bose mens bring uit die bose skat bose dinge te voorskyn

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 12:35

4

Mattityahu 12:31

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

As gevolg hiervan sê Ek vir julle: ‘Elke sonde en kwaadpraat sal die mense vergewe word, maar die kwaadpraat teen die Gees sal die mense nie vergewe word nie

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 12:31

5

Mattityahu 12:33

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Produseer òf soos ’n goeie boom met goeie vrugte, òf soos ’n slegte boom met slegte vrugte, want die boom word aan sy vrugte geken.

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 12:33

Gratis leseplaner og andakter relatert til Mattityahu 12

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest