1
Yoganan 7:38
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Elkeen wat in My vertrou, soos die Skrif sê: ‘Riviere van lewende water sal uit sy binneste vloei’.”
Sammenlign
Utforsk Yoganan 7:38
2
Yoganan 7:37
Op die laaste groot dag (Hoshana Rabbah) van die fees, het Yeshua opgestaan en verklaar: “As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink!
Utforsk Yoganan 7:37
3
Yoganan 7:39
Dit het Hy gesê van die Gees, waarvoor dié wat in Hom vertrou, voorberei word om Hom te ontvang, want die Gees was nog nie gegee nie omdat Yeshua nog nie opgelig en vereer is nie.
Utforsk Yoganan 7:39
4
Yoganan 7:24
Moenie oordeel volgens vals voorwendsels nie, maar oordeel met ’n regverdige oordeel.”
Utforsk Yoganan 7:24
5
Yoganan 7:18
Hy wat uit die plesier van sy gedagtes praat, soek sy eie verering, maar Hy wat die eer en lof soek van dié Een wat Hom gestuur het, Hy is getrou en daar is geen valsheid in Hom nie.
Utforsk Yoganan 7:18
6
Yoganan 7:16
Yeshua antwoord en sê: “Wat Ek leer is nie van My af nie, maar van Hom wat My gestuur het.
Utforsk Yoganan 7:16
7
Yoganan 7:7
Die wêreld kan julle nie haat nie, maar hy haat My omdat Ek van hom getuig dat sy dade boos is.
Utforsk Yoganan 7:7